Veldbrand
-
Reuse-brande en hittegolwe: Europa op hete kole
Spanje se ministerie van binnelandse sake het aangekondig ontruimingsbevele vir 15 munisipaliteite is opgehef, wat duisende mense in staat stel…
-
Franse brand ‘stabiel’, Spanje ervaar ‘positiewe nag’ – maar nuwe hittegolf dreig
Die groot veldbrand in die Gironde-streek in suidwes-Frankryk het oornag nie verder versprei nie, het die plaaslike owerhede vroeg Dinsdag…
-
KYK: Helikopter val tydens brandbestryding in Houtbaai
Dit lyk soos iets uit ’n oorlewingsfliek. In ’n video wat aanlyn gesirkuleer word kan ’n vuur teen die Houtbaai-berg…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


