Tertuis Simmers
-
Projek van R73,6 miljoen om vloedskade op Sewe Passe-pad te herstel, vorder flink
’n Vloedskadeherstelprojek van R73,6 miljoen van die Wes-Kaapse regering toon goeie vordering op 10 km van die Sewe Passe-pad naby…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Jemen se Houthi-rebelle het Saoedi-Arabië gewaarsku om nie aanvalle op Sanaa uit te voer nie, kort nadat die Saoedi-geleide koalisie aangekondig het dat hy ’n operasie in die Jemenitiese hoofstad sou uitvoer
-
11 mense word vermis nadat 2 handelskepe vandag aan Bulgarye se kus getref is in die jongste uitvloeisel van die oorlog in Oekraïne wat na die Swartsee versprei het
-
Voormalige Knysna-burgemeester Thando Matika en 2 senior munisipale amptenare is borgtog van R20 000 toegestaan in ’n saak wat bewerings van korrupsie, afpersing en geldwassery behels
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
