Taylor Swift

Brekende Nuus

  • Andrew Mountbatten-Windsor, voorheen bekend as prins Andrew, neem regstappe teen Thames Valley-polisie in Engeland oor sy inhegtenisneming in Februarie

  • Spaanse premier, Pedro Sánchez, het vervroegde verkiesing vir 29 November uitgeroep nadat parlement die regering se poging om land se behuisingskrisis aan te pak, verwerp het – volg ná betogings oor onbetaalbare huurgeld en uitsettings

  • Reeksverkragter Tenes Hassan (33) is tot ses lewenslange tronkstrafperiodes gevonnis nadat hy ses vroue tussen Januarie en Desember 2022 in Umzimkhulu verkrag het

  • Vroue in Teheran ontvang basiese vuurwapen- en militêre opleiding ter voorbereiding op verdediging van hul gesinne en gemeenskappe in geval van oorlog

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos