Tafelberg
-
Kaapstad: Dubbel en dwars die beste!
Kaapstad het Vrydagaand twee gesogte titels by die World Travel Awards Africa-galaseremonie verower en is aangewys as beide Afrika se…
Brekende Nuus
-
Die VN se kernkragwaakhond het Iran versoek om geleidelik stappe te doen om inspekteurs weer toegang tot belangrike kernkragfasiliteite in die Islamitiese Republiek te gee, en beklemtoon dat dié toegang ‘van kritieke belang’ is
-
Die Stad Johannesburg se Noodbestuursdienste maan inwoners om genoeg water te drink, direkte sonlig tussen 11:00 en 15:00 te vermy en gereeld pouses te neem wanneer hulle buite werk, aangesien uiters hoë temperature na verwagting Vrydag sal voortduur
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
