Suidooster
-
’n Pragtige rok, maar ’n gebroke hart: Als oor Frankie en Justin se rampspoedige ‘Suidooster’-troue
Die Suidooster-karakters Frankie en Justin se langverwagte troue Woensdagaand (16 September) het hartseer geëindig toe sy op die laaste nippertjie…
-
Skokke, geheime en verraad vier hooggety in ‘Suidooster’ in September
“Dis heerlike lente, die winter’s verby,” lui die bekende volksliedjie – en selfs die berge en klowe roep glo na…
-
Geheime, skandes en groot besluite gaan ‘Suidooster’ in Augustus behoorlik ontspoor
Augustus gaan die lewe in Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar die kykNET-sepie Suidooster afspeel, behoorlik op sy kop draai…
-
Almal se gunsteling-skurk van Suidooster wéér benoem
Die Suidooster-skurk Nazeem Samsodien Jacobs het van die akteur Irvine van der Merwe ’n geliefde gehate gas in Suid-Afrikaanse huishoudings…
-
Stormagtige tye wag op ‘Suidooster’-kykers
’n Yskoue front van drama tref Suidooster in Julie met die een storm na die ander wat Ruiterbosch, die fiktiewe…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




