Springbokke
-
Talle groentjies in Rassie se 1ste oefengroep vir Barbarians- en SA ‘A’-wedstryde
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het Saterdagaand ’n opwindende groep spelers aangekondig vir die Springbokke se eerste wedstryd vir die jaar. Die…
-
Le Roux slaan 400-wedstryd mylpaal, bly ’n sleutelspeler
Die ervare Springbok Willie le Roux het onlangs sy 400ste professionele wedstryd gespeel toe die Bulle vir Benetton in die…
-
Rassie kies jong Sharks-ster Siyaya en gewilde Embrose Papier vir Bok-belyningskamp
Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het Woensdag ’n “doelgerigte” groep van 40 spelers aangewys vir die span se tweede in-persoon belyningskamp volgende…
-
Junior Bokke hou by wenresep vir NZ-stryd
Junior Springbok-hoofafrigter, Kevin Foote, het bestendigheid gekies vir sy span se o. 20-Rugbykampioenskap-wedstryd teen Nieu-Seeland Saterdag, met slegs een verandering…
-
Hokaai, Junior Bokke! Rugbykampioenskap-vieringe moet wag
Kampioene die een dag, nét voorlopers die volgende. Die Junior Springbokke se vieringe as die o. 20-Rugbykampioenskap-wenners van 2026 het…
-
Oom Rugby: Sasha, geniaal en ’n besonderse speler
Daar was twee oomblikke in die Springbokke se nederlaag teen die All Blacks op Eden Park verlede jaar wat my…
-
Dís Bok-senter Lukhanyo Am se raad vir die nuwe gesigte in Bok-kamp
Hyself het lanklaas die groen-en-goud oor sy kop getrek. Bok-senter Lukhanyo Am het einde 2024 laas vir die Bokke gespeel,…
-
Gekwesde bok: RG Snyman wéér lank op die krukkelys, mis moontlik alle Bok-wedstryde vanjaar
Die reus RG Snyman speel tans van die beste rugby van sy hele lewe. Hy floreer by die Ierse klubspan…
-
Bokke stel top-ontleder van Wallis aan om breierspan te versterk
Die afrigterspan van die Bokke het ’n gesogte prestasie-ontleder by hul groep reeds gesoute rugbybreine gevoeg. Die voormalige tegniese ontleder…
-
Twee nuwelinge woon Bokke se 1ste virtuele belyningskamp vir 2026 by
Die eerste Springbokbelyningskamp het in persoon in Kaapstad einde Februarie plaasgevind. Spelers wat hul rugby plaaslik speel het by dié…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








