Springbokke
-
‘Die All Blacks gaan Saterdag met alle mag opdaag’, maar spoedvraat Grant Williams sê Bokke is slaggereed
Met Springbokafrigter Rassie Erasmus wat van sy gebruiklike werkswyse afwyk deur eers Donderdag sy span aan te kondig, was dit…
-
Woordeoorlog vererger namate Bokke Kiwi’s se oortredings by afbreekpunte uitlig
Springbok-assistentafrigter Felix Jones het Dinsdag gesê Suid-Afrika se bestuurspan was in gesprek met die Stormers, Sharks en Bulls ná hul…
-
Greatest Rivalry: Só kan Bok-span vir 1ste All Blacks-toets lyk
In ’n afwyking van dit waaraan Springbok-aanhangers gewoond is, sal Rassie Erasmus eers Donderdag sy Springbok-span aankondig wat die All…
-
KYK: Ons het ‘Zombie’ by die Iere gevat, nou is daar ’n Mzansi-haka
Die gees bou op namate die eerste Bok-toets van die Greatest Rivalry-toer al hoe nader kom. Een van die hoogtepunte…
-
Greatest Rivalry: Kirwan se wolhaarstorie oor Rassie skop die bal heeltemal mis
All Blacks-ikoon John Kirwan het met ’n taamlik vreemde mening vorendag gekom oor Nieu-Seeland se opwarmingswedstryde teen Suid-Afrikaanse rugbyunies tydens…
-
All Blacks-breier oor Greatest Rivalry-toetse: ‘Dit gaan baie moeiliker wees as ’n Wêreldbeker’
All Blacks-afrigter, Dave Rennie, het sy mening gelug oor die vooruitsig om oor vier toetse teen die Springbokke te speel…
-
Rassie en kie kap terug oor All Blacks se bewerings dat Bokke spel vertraag
Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, en die span se regsadviseur en voormalige toets-skeidsregter, Jaco Peyper, meen die Springbokke is volkome geregtig om…
-
Greatest Rivalry: Bok-span vir 1ste All Blacks-toets eers Donderdag bekend
Die Springbokspan word gewoonlik op ’n Dinsdag aangekondig. Dis die manier waarop Rassie Erasmus dinge doen. Die laaste paar wedstryde…
-
Greatest Rivalry: Taai toer sit nóg ’n All Black op die krukkelys
Die All Blacks is deur nóg ’n beseringsslag getref namate die eerste toets teen die Springbokke nader kom. Stut Ollie…
-
Rassie sê spelers gaan álles gee in komende toetsreeks teen All Blacks
Springbok-afrigter Rassie Erasmus en sy span het Saterdag ’n belangrike twee dae van oefeninge afgesluit, met die doel om die…
Brekende Nuus
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
-
Die aktrise Hayden Panettiere (36), wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in die gewilde televisiereekse Heroes en Nashville, is dood aan ’n mengsel van dwelms wat onder meer fentaniel ingesluit het, het ’n Amerikaanse lykskouer gesê
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









