Spar

Brekende Nuus

  • Die NVG het ’n massiewe oorwinning behaal nadat twee maatskappy-direkteure en drie mynboumaatskappye wat nou met die Gupta-familie verbind word, vandag in die Johannesburgse hooggeregshof skuldig bevind is aan bedrog en geldwassery van meer as R107,5 miljoen

  • “Hy is inderdaad met ons,” het Duduzane Zuma, adjunkleier van die MK-party, vanmiddag gesê om gerugte te ontken dat sy 84-jarige pa, oudpres. Jacob Zuma, kritiek siek in die hospitaal is

  • Drie vermoedelike rowers is doodgeskiet en verskeie ander gewond tydens ’n skietgeveg tussen misdadigers, die polisie en private sekuriteitsmagte op die N12-snelweg naby Mondeor en die Nasrec-wisselaar in die suide van Johannesburg

  • Die internasionale strafhof het gereageer op omvattende nuwe sanksies wat deur die VSA teen die instelling ingestel is, en gewaarsku dat “die geskiedenis hierdie oomblik sal oordeel”

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos