Sjokolade

  • ’n Fees van sjokolade

    ’n Fees van sjokolade

    Nie almal van ons het ’n suikertand nie, maar selfs die gehardste anti-soetigheid-stryder sal sukkel om nee te sê vir…

Brekende Nuus

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Ntandazo Sifolo, waarnemende koördineerder van die nasionale intelligensiekoördineringskomitee, het by die Madlanga-kommissie gewaarsku dat mediavryheid nie ten koste van nasionale veiligheid moet geskied nie en gesê daar moet onderskei word tussen die blootlegging van staatsmislukkings en die bekendmaking van inligting wat nasionale veiligheid kan belemmer

  • All Blacks-legende Beauden Barrett sal vir die 1ste keer in sy 149ste toets die span teen Wallis aanvoer

  • Die Duitse kanselier, Friedrich Merz, het gesê dit is eers nodig om die Russiese president, Wladimir Poetin, aan die onderhandelingstafel oor die oorlog in Oekraïne te kry voordat daar oor ’n Europese gesant besluit kan word

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos