Siphosethu Mnebelele
-
Kaptein Mnebelele verduidelik hoe die Junior Bokke twee wêreldtitels agtereenvolgens kon wen
Die o. 20-kaptein, Siphosethu Mnebelele, wat deel was van sy span se suksesvolle 2025-veldtog, het gesê dit is moeilik om…
-
Junior Bokke mik na Wêreldkampioenskap-eindstryd, maar sal sterk Engelse eers moet klop
Die Junior Springbokke sal Maandagaand met vertroue die halfeindstryd van die o. 20-Wêreldkampioenskap teen Engeland in Georgië aanpak, maar weet…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

