SECTION27

Brekende Nuus

  • Oliepryse het die hoogste punt in vyf maande bereik, met Brent-ruolie wat naby $115 per vat verhandel het namate die konflik in die Midde-Ooste voort woed

  • Die Springbok-vleuel Cheslin Kolbe sal SA se Nasieskampioenskap-toer aan die einde van die jaar misloop, maar kan moontlik op 5 Desember vir die Stormers beskikbaar wees wanneer hulle na Durban reis om die Sharks in ’n Verenigde Rugbykampioenskap-derby aan te durf

  • Die saak teen die selfverklaarde pastoor Caiphus Mkhawane en sy 2 medebeskuldigdes is uitgestel na 29 Oktober nadat hulle in die Atteridgeville-landdroshof verskyn het

  • Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos