Saldanha
-
Ondersoek na vermiste Joshlin Smith steeds aktief, ondanks skuldigbevindings
Meer as twee en ’n half jaar nadat die sesjarige Joshlin Smith spoorloos uit die Middelpost- informele nedersetting in Saldanha…
-
Hopefield-groep hoop om stokkie voor reuse-nywerheidsprojek te steek
Bekommerde inwoners in Hopefield skop verbete vas teen ’n beoogde multimiljardse brandstofaanleg en reuse-sonplaas vlak buite dié plattelandse Weskusdorp. Die…
-
Gifstofvlakke in skulpvis aan Weskus daal uiteindelik
Die departement van bosbou, visserye en die omgewing het vandag bekend gemaak dat die vlakke van paralitiese skulpvistoksien (PST) in mossels en…
-
Saldanha-familie verpletter ná seun se skietdood
Om ’n kind te verloor, is vir enige ouer ’n hartverskeurende ervaring. Vir Zedra (Zahida) Abrahams van die Diazville-buurt het…
-
Saldanhabaai-munisipaliteit hou spesiale vergadering te midde van Valke-ondersoek
Die Speaker van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) het Maandag 15 Junie tydens ’n spesiale raadsvergadering die Valke-ondersoek na kontrakverlengings van meer as 30…
Brekende Nuus
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




