SA

Brekende Nuus

  • Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) 

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Die burgerregte-organisasie Women for Change lei Saterdag (21 November) ’n landwye staking om teen die voortgesette geweld teen vroue en kinders en vrouemoord (GBVF) te protesteer. Die organisasie eis groter aanspreeklikheid van die regering, voldoende befondsing en daadwerklike optrede om geweld teen vroue te bekamp

  • Myanmar se presidensiële woordvoerder het Vrydag die Internasionale Geregshof se historiese bevinding dat die land volksmoord op die Rohingya-minderheid gepleeg het, as “onregverdig” bestempel. Die hof het Donderdag beslis dat Myanmar se veiligheidsmagte tydens die 2017-geweldsoptrede hulle aan volksmoord skuldig gemaak het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos