Rugby
-
Die Azzurri verras Engelse met wondersege in Rome
Hou ’n mens dié Italiaanse rugbyspan dop, voel dit al ’n geruime tyd of hulle veel meer skokoorwinnings oor rugbyreuse…
-
Iere klop dapper Drake in Sesnasies-stryd
Ierland het die naweek se sportaksie met nog ’n oorwinning in die Ses Nasies-rugbykompetisie afgeskop deur Wallis gisteraand in Dublin…
-
Storm woed om losskakel Jurie Matthee se min speelkans
Stormer-ondersteuners krap steeds kop oor hoekom Jurie Matthee nie vroeër op die veld gebring is om sake te probeer red…
-
Siya Kolisi by SA Rugby-toekennings: ‘Ons kan nooit tevrede wees’
Springbok-kaptein Siya Kolisi sê die Bokke móét daarna mik om nóg beter te wees. Selfs ná ’n uitstekende seisoen. Die…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Dit is dikwels moeilik om tred te hou met watter sport wanneer uitsaai. Dus het Die Papier se sportredakteur, Stehan…
-
Sesnasies-trofee onherstelbaar in brand beskadig
Vanjaar se Sesnasies is aan aan die brand. Maar ongelukkig kan dieselfde oor dié rugbytoernooi se geliefde beker gesê word.…
-
Kleiner sporte moet ook van hulle laat hoor
Groot sporte soos rugby, krieket en gholf sal groot aandag op Die Papier se sportblaaie kry. Ons is trots daarop…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






