Rugby
-
VRK: Stormers kry driedubbele beseringshupstoot voor uitklopstryd
Damian Willemse en Leolin Zas is albei fiks verklaar om Saterdag vir die Stormers te begin in hul Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd…
-
VRK: Bulls sit vir Munster behoorlik ore aan in kwarteindstryd
WWLWWWWWWW. Ja, die Bulls se laaste 10 wedstryde in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap vertel omtrent ’n storie. Met hul sege…
-
KYK: Junior Bokke meet kragte met Georgië in Stellies
Eers het hulle Chili 97-0 pak slae gegee. Toe was dit Woensdag Fidji se beurt om 82-25 teen dié span…
-
VRK: Bulls span groot kanonne in vir Munster se alles-of-niks-stryd
Die Bulls het verskeie belangrike veranderinge aan hul wedstryddaggroep van 23 gemaak vir Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen Munster op…
-
Glasgow Warriors teen Connacht: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Moderne rugby se aanvalspel word meeste van die tyd óf deur die skrumskakel óf deur die losskakel bepaal. Ja, daar…
-
Glasgow Warriors verpletter moedige Connacht se drome met kwarteind-sege in Skotland
Drie minute en 34 sekondes . . . Connacht loop binne vier minute 7-0 voor teen die Verenigde Rugbykampioenskap-wenners van…
-
VRK-uitkloprondes: Gaan Glasgow vir Connacht knak? Hopelik nie!
Die Glasgow Warriors se wedstryd teen die Comeback Kid van hierdie jaar se Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen, Connacht, moet nie vlak gekyk word nie.…
-
Die VRK-kwarteindstryde is hier! Só lyk die spanne
Op Vrydag, 26 September, verlede jaar het die eerste wedstryde van die huidige seisoen se Verenigde Rugbykampioenskap afgeskop. Toe het…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (29 Mei) Rugby (SS, 211) 7’s Wêreldkampioenskap, Valladolid-toernooi 10:20 Suid-Afrika t. Australië (vroue) 12:32 Suid-Afrika t. Brittanje 14:27 Suid-Afrika…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is hier: Skoksyfers, rugbynuus en vele meer
Dis ’n rugbynaweek soos min. Drie SA spanne speel Saterdag in die VRK-kwarteindstryde, en maklik gaan dié wedstryde beslis nie…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









