Rugby
-
Tshituka-broers slaggereed om met SA A-span brawe Zimbabwiërs te laat les opsê
Emmanuel Tshituka sê dit is ’n groot eer om deel van die Springbok-opset te wees, iets wat hy en sy…
-
Bulls teen Leinster: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Kan ’n mens enkele weke uitmekaar vir Suid-Afrikaner Jacques Nienaber die speler van die wedstryd-toekenning gee. Seker nie. Maar dié…
-
VRK-eindstryd: Dís die drukpunte waar Bulls Leinster kan boelie
Die Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd tussen Leinster en die Bulls beloof om ’n kragmeting van formaat te wees. Leinster, die verdedigende kampioen,…
-
Wellington-hof sê Maandag oor klubrugbyspelers se borgtog
Die uitspraak in die borgtogaansoek van twee Paarlse klubrugbyspelers wat van verkragting aangekla word, is van 19 Junie in die…
-
Sterk Bok-korps móét Bulls help om vanaand eindstryd-ellende in VRK eindelik te troef
Die span se keuses sê alles. Nie net oor hoe die Bulle beplan om hierdie VRK-eindstryd te benader nie, maar…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 19 Junie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 02:00 Kanada t. Katar (SS, 201) 02:45 Mexiko t. Suid-Korea 20:45 Amerika t.…
-
Skolerugby hierdie naweek: Groot stryde verwag
Dit is dalk eksamentyd, maar vir minstens 46 rugbyspelers van die twee grootste Afrikaanse hoërskole in die wêreld – Waterkloof…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









