Rugby
-
Springbokke paraat vir Wallis wat verdedigingswakhede sal wil uitbuit
Mzwandile Stick erken die Springbokke sal hul verdediging en skopspel moet verbeter wanneer hulle Saterdag teen Wallis te staan kom.…
-
Kanniedood Kiwi’s behaal oortuigende oorwinning oor Ierland
Die All Blacks het hul onoorwonne rekord op Eden Park behou met ’n oortuigende 40-21-oorwinning oor Ierland in ’n Nasieskampioenskap-wedstryd…
-
Junior Bokke slaggereed vir eindstryd-uitdaging, sê afrigter
Junior Bok-afrigter, Kevin Foote, sê sy span is gereed vir die uitdaging wat Frankryk in Saterdag se o. 20-Wêreldkampioenskap-eindstryd bied.…
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Kan Stillknocks die kritici stilmaak? Dricus du Plessis het in Augustus verlede jaar laas in die agthoek geklim, en sal…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 17 Julie Rugby (SS, 211) Curriebeker-reeks 16:55 Pumas t. Sharks 18:55 Stormers t. Griekwas o. 20-Wêreldkampioenskap 15:50 Uitspeelstryd: 15de…
-
Nuwe afrigters, nuwe sterre, dieselfde trofee: Curriebeker skop vandag af
Die Curriebeker bereik dié naweek ’n nuwe hoofstuk wanneer ou kompetisie afskop, met die verdedigende kampioene, Griekwas, wat hul veldtog…
-
Spoedvraat Rees-Zammit terug vir Wallis se Bok-kragmeting
Wallis het hul span aangekondig wat Saterdag in Durban teen die Springbokke te staan kom, met ses veranderinge aan die…
-
Junior Bokke net een oorwinning van wêreldtitel ná sege oor Engeland
Yaqeen Ahmed en Luan Giliomee was die uitblinkers vir die Junior Springbokke toe hulle Maandagaand met ’n oorwinning van 53-37…
-
Die ekonomie van rugbykaartjies
Onlangs het die Springbokke voor ’n stampvol Ellispark teen Engeland uitgedraf. Maar die Dinsdag vantevore was daardie stadion op koers…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









