Rodante Marcoleta
-
Duisende ruk op in Manila vir blitsbetoging teen arrestasie van senator en kerklid
Duisende lede van ’n magtige Filippynse godsdienstige sekte het Dinsdag in Manila byeengekom. Dié blitsbetoging het verkeer ontwrig terwyl die…
Brekende Nuus
-
Die Britse polisie het gesê 6 betogers is in hegtenis geneem nadat ’n anti-immigrasiebetoging in die suide van Engeland vyandig teenoor polisiebeamptes geraak het, terwyl ’n boot met buitelanders 36 uur lank die Engelse Kanaal vanaf Frankryk oorgesteek het
-
Die Internasionale Strafhof het die voormalige rebellebevelvoerder van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Mahamat Said Abdel Kani (56), op 4 aanklagte van misdade teen die mensdom, insluitend marteling en onregmatige aanhouding, skuldig bevind
-
2 mense is vanoggend omstreeks 06:55 dood en nog 1 beseer in ’n skietvoorval by die Zwelihle-taxistaanplek, met die polisie wat bevestig het dat die motief vermoedelik met die taxibedryf verband hou
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
