Ricardo Spies
-
Skietvoorval buite bekende eMalahleni-kuierplek eis entrepreneur (27)
Skok en ongeloof heers ná die skietdood van ’n plaaslike entrepreneur en digitale inhoudskepper, Ricardo Spies (27). Spies, van eMalahleni…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die Italiaanse polisie het ná ’n wenk meer as €3 miljoen (sowat R64 miljoen) kontant ontdek wat binne die mure van ’n beweerde dwelmbaas se huis versteek was, asook Kalasjnikof-aanvalsgewere, ander vuurwapens en 11 Rolex-horlosies wat tydens die klopjag gevind is
-
Houthi-gesteunde media het berig dat Saoedi Arabiese lugaanvalle oor die afgelope 24 uur 10 mense in Jemen se provinsies Taiz en Al-Jawf dood gemaak en nog 14 beseer het
-
’n Padverkeersbeampte van KZN is glo dood nadat die staatsvoertuig waarin hy tydens diens op die N2-snelweg by Park Rynie aan die Suidkus gery het, Dinsdagaand omstreeks 20:00 aan die brand geslaan en in vlamme uitgebars het; die beampte kon nie uit die voertuig ontsnap nie en is op die toneel dood verklaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
