Radovan Krejcir
-
Moord vir wins
Daar was ’n tyd toe Suid-Afrika se huurmoordmark hoofsaaklik met taxigeweld en die nagklub-onderwêreld verbind is. Vandag strek dié bloedige…
-
Dwelmbaas Krejcir kla oor hofsake wat sloer, maar dit word helaas weer uitgestel
Radovan Krejcir, die veroordeelde dwelmbaas, het Dinsdag die Palm Ridge-landdroshof binnegestap in dieselfde grys sweetpak waarin hy by vorige hofverskynings…
Brekende Nuus
-
Bok-breier Rassie Erasmus het 2 veranderinge aan sy span aangebring vir die kragmeting teen Frankryk, met die grootste verandering wat is dat Cobus Reinach op die plaasvervangersbank begin in Grant Williams se plek
-
Die Kremlin hou vol dat die komende samesprekings in Abu Dhabi om die oorlog in Oekraïne te beëindig steeds in die formaat van Oekraïne, Rusland en die VSA gehou sal word, nadat Frankryk aangekondig het dat Europa ook verteenwoordigers na die beraad sal stuur
-
Ná die jongste ronde van die Nasieskampioenskap die afgelope naweek sal die Bokke steeds as die wêreld se nommer een-span hul toets teen Frankryk Vrydagaand binnegaan, maar die All Blacks verklein die gaping nadat hulle met hul oorwinning oor Skotland nou op 92,65 staan teenoor die Bokke se 93,09
-
Die EFF in die Oos-Kaap gaan vandag ’n strafsaak teen die Verkiesingskommissie aanhangig maak oor beweerde onreëlmatighede in Wyk 15 van Buffalo City nadat daar glo nog 97 stemme aan hul totaal toegevoeg is ná die stemme weer getel is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

