Pumas
-
Curriebeker-eindstryd: Whitehead wéér briljant, Griekwas klop Pumas om trofee by die huis te hou
Dit is ’n eindstryd wat gekenmerk sal word deur harde duikslae, briljante aanvallende spel én losskakels wat wéét hoe pale…
-
Curriebeker-eindstryd: Harde duikslae en goeie aanvallende spel laat Pumas net-net voorloop met halftyd
Die laaste drie jaar is die Curriebeker-eindstryd in Vrystaat en Johannesburg gespeel. Dit was dus duidelik dat die toeskouers by…
-
Curriebeker-eindstryd: Kan die Griekwas wéér koning kraai?
Dit word voorgehou as ’n herontmoeting ná die Curriebeker-eindstryd van 2022 tussen die Griekwas en die Pumas. Toe was dit…
-
Curriebeker-eindstryd: Dis ons droom vir Kimberley se mense, sê Bergh
Die droogte is verby. Die droom het ’n werklikheid geword. Met dié woorde het Griekwas hul oorwinning oor die Leeus…
-
Spanne en tye vir die naweek se Curriebeker-wedstryde
Currie Cup-spanne: Rondte 6 Pumas teen Griquas, Vrydag – 15:00 Pumas 15 Jaycee Nel, 14 Darren Adonis, 13 Sango Xamlashe,…
-
‘Kaarte’-fees op Loftus: Vyf geel – en een rooikaart in Bulle-Pumas-kragmeting
Die Airlink Pumas het die Vodacom Bulls XV in ’n naelskraapse Curriebeker-kragmeting met 33-31 geklop, nadat ses kaarte die wedstryd…
-
Pumas se 2 nederlae eindelik met ’n sege oor Boland Kavaliers in Wellington beëindig
Die Pumas het hul reeks van twee nederlae beëindig deur die Boland Kavaliers met 20-15 in Wellington te klop en…
-
Pumas verdedig SA Beker ná naelbytstryd teen Griekwas
Die Pumas het hul SA Beker-titel suksesvol verdedig nadat hulle die Griekwas Saterdagaand met 38-35 ná ekstra tyd in ’n…
-
Griekwas en Pumas gerat vir nóg ’n vurige SA Beker-eindstryd
Die Griekwas en Pumas se groeiende wedywering kry Saterdagaand nóg ’n groot hoofstuk wanneer die twee spanne mekaar in die…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







