Proteas
-
Laura Wolvaardt-hulle reg vir nóg ’n WB-aanslag
Die Protea-vroue begin Saterdag hul T20-Wêreldbeker-veldtog in Groep A teen Australië in Manchester. Die toernooi het Vrydag begin, met die…
-
Proteas verkrummel in 2de T20-wedstryd teen Kiwi’s
Dit sou altyd ’n goeie terugvegpoging van die Black Caps geverg het om die reuse nederlaag van die eerste T20-wedstryd…
-
KSA besoek Bloemfontein: Rosestad trotse gasheerstad van Krieket-Wêreldbeker in 2027
Dit was ’n T20-Wêreldbeker wat met die spreekwoordelike soet en suur vir Protea-aanhangers opgedis is. Die soet was besonders soet:…
Brekende Nuus
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
-
Die aktrise Hayden Panettiere (36), wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in die gewilde televisiereekse Heroes en Nashville, is dood aan ’n mengsel van dwelms wat onder meer fentaniel ingesluit het, het ’n Amerikaanse lykskouer gesê
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


