Priesters

Brekende Nuus

  • Ná byna 15 jaar se stryd om te kry wat volgens haar aan haar verskuldig is, het sangeres en liedjieskrywer Nomsa Mazwai vandeesweek strafsaak teen die Grammy-bekroonde DJ en vervaardiger Black Coffee aanhangig gemaak

  • Die Proteas het in die 33ste boulbeurt die 200-lopieskerf verbygesteek, met kaptein Temba Bavuma op 94 van 102 balle en David Miller op 60 van 51 balle. Suid-Afrika is nou 208/3 nadat 32.2 boulbeurte voltooi is.

  • Voormalige OB Thuli Madonsela het reeks WhatsApp-boodskappe en korrespondensie tussen familielede aan hooggeregshof voorgelê om te bewys dat sy “eggenote” van ontslape sakeman Richard “Dick” Foxton was ten tye van sy afsterwe

  • Iran sê hy sal wag vir amptelike reaksie van VSA nadat Trump 7-dag voorstel oor Straat van Hormoes verwerp het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos