Pieter-Steph du Toit
-
Kolisi ‘voel goed en sterk’ + Groot mylpaal vir PSdT teen All Blacks
Springbok-kaptein Siya Kolisi is gereed om Saterdag in Kaapstad in die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks met die All…
-
Rassie besing Ox en PSDT se lof voor mylpaaltoetse, maar span kom 1ste
Springbokhoofafrigter Rassie Erasmus het Ox Nché en Pieter-Steph du Toit geprys terwyl die twee spelers groot mylpale sal bereik in…
-
Pieter-Steph en Ardie dalk ‘Schalk’-faktor?
In ’n rugbystryd soos die vinnig naderende Greatest Rivalry-reeks tussen die Springbokke en die All Blacks is ’n groot vraag:…
-
Springbokke paraat vir Wallis wat verdedigingswakhede sal wil uitbuit
Mzwandile Stick erken die Springbokke sal hul verdediging en skopspel moet verbeter wanneer hulle Saterdag teen Wallis te staan kom.…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



