Parool
-
DKD-minister: Almal se kwaai gunsteling
“Nangu Mlungu”, ’n liedjie oor die minister in beheer van ons tronke, het sosiale media ’n week of twee gelede…
-
Groenewald kap terug na Hill-Lewis: ‘Jy kan kritiseer, maar dan moet jou feite korrek wees’
Moddergooiery met die verkeerde feite, het dr. Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste, gister Geordin Hill-Lewis, DA-leier, se verklaring oor…
-
DA moet eerder kragte saamsnoer met VF Plus; ‘ons nie aanval’ – Mulder
Dit is betreurenswaardig dat die DA nou sy kanonne op die VF Plus draai. Die twee partye moet saamspan teen…
Brekende Nuus
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


