Outa
-
Outa vat regering hof toe oor Aarto-wetgewing sonder noodsaaklike beskerming
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n dringende aansoek by die hooggeregshof ingedien om fase 2 van die Aarto-stelsel te…
-
Geen skoon oudits vir metros terwyl inwoners meer betaal vir munisipale mislukking
Nie ’n enkele metropolitaanse munisipaliteit het ’n skoon oudit in die 2024/25-boekjaar behaal nie, ten spyte daarvan dat metros 54%…
-
E-tol: Dié skuld was nooit haalbaar nie, sê Outa
Motoriste met e-tol-skuld kan uiteindelik ontspan: Al dié skuld word afgeskryf. “Dit bevestig wat Outa en baie ander al vir…
-
Outa: ‘Dank Manamela af, Cyril!’
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) sê dis hoog tyd dat Buti Manamela, die minister van hoër onderwys, afgedank word. OUTA…
-
Outa eis minister se verwydering oor NSFAS-ineenstorting
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n beroep gedoen op die verwydering van die minister van hoër onderwys, Buti Manamela,…
Brekende Nuus
-
Pole en Belarus se ministers van buitelandse sake het op die kantlyn van die VN se Algemene Vergadering vergader in die eerste hoëvlak-ontmoeting tussen die buurlande in ’n dekade, met Warskou wat gesê het hy sien potensiaal vir beter betrekkinge tussen die twee lande
-
Oekraïne het Rusland daarvan beskuldig dat hy sy aanvalle op burgerlike vervoerinfrastruktuur verskerp nadat hernude aanvalle op vulstasies, skeepsvervoer en spoorlyne minstens 2 mense doodgemaak het, terwyl owerhede in Kiëf gesê het teikens in die hoofstad en omliggende gebiede is getref
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



