Oos-Londen
-
REGSTREEKS | Malema word gevonnis in vuurwapensaak
EFF-leier Julius Malema word vandag in die landdroshof in KuGompo-stad (Oos-Londen) gevonnis. Hy staar vyf aanklagte in die gesig wat…
-
Staat oor Malema-vuurwapensaak: ‘Niemand is bo die gereg verhewe nie’
Adv. Joel Cesar, die staatsaanklaer in Julius Malema se vuurwapensaak, het vanoggend op die eerste dag van vonnisverrigtinge aan die…
-
Malema-vuurwapensaak: Staat vra vir maksimum vonnis
As die staat sy sin kry kan die EFF-leier, Julius Malema, tot 15 jaar gestraf word in sy uitgerekte vuurwapensaak…
Brekende Nuus
-
Beweerde onderwêreldfiguur Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek in die bedrieglike huurkontraksaak is tot 14 Oktober uitgestel
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die Italiaanse polisie het ná ’n wenk meer as €3 miljoen (sowat R64 miljoen) kontant ontdek wat binne die mure van ’n beweerde dwelmbaas se huis versteek was, asook Kalasjnikof-aanvalsgewere, ander vuurwapens en 11 Rolex-horlosies wat tydens die klopjag gevind is
-
Houthi-gesteunde media het berig dat Saoedi Arabiese lugaanvalle oor die afgelope 24 uur 10 mense in Jemen se provinsies Taiz en Al-Jawf dood gemaak en nog 14 beseer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


