Oktober 2026
-
’n Skokwending en gevaarlike versoekings vier hoogty in ‘Suidooster’
Die temperatuur styg dié Oktober in Ruiterbosch, en dit het min met die warmer weer te doen. In dié fiktiewe…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Bheki Cele, die voormalige minister van polisie, word daarvan beskuldig dat hy kontant en gunste van die beweerde misdaadbaas Vusimusi ‘Cat’ Matlala ontvang het
-
Wolodimir Zelenski, Oekraïne se president, sê die VSA wil ’n nuwe ronde samesprekings tussen Oekraïne en Rusland bemiddel om die vier-en-’n-half jaar lange oorlog te beëindig, en beoog om dit teen die einde van Oktober te hou
-
’n Lugaanval op 2 voedselhulpvragmotors van die VN in Soedan se Suid-Kordofan-provinsie het een van die bestuurders doodgemaak, hoewel dit nog nie duidelik is wie vir die aanval verantwoordelik is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
