Nasieskampioenskap
-
Kanniedood Kiwi’s behaal oortuigende oorwinning oor Ierland
Die All Blacks het hul onoorwonne rekord op Eden Park behou met ’n oortuigende 40-21-oorwinning oor Ierland in ’n Nasieskampioenskap-wedstryd…
-
Kiwi’s, Hane kraai koning en oorrompel teenstanders in 2de ronde van Nasieskampioenskap
Die heel eerste Nasieskampioenskap-reeks sorg beslis vir baie drama. Sommige wedstryde word net-net gewen in die eerste week, maar dan…
-
Welkom Pollock, die Bokke wag vir jou!
Skielik het die belangrike eerste rugbytoets van die seisoen en nuwe Nasieskampioenskap-toets vir die Springbokke teen Engeland in ’n Henry…
-
‘Pronkponie’ Pollock steur hom min aan wat SA van hom dink
Henry Pollock sê hy sien uit na die uitdaging om teen die Bokke in die Nasieskampioenskap te speel, en hy…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



