Nampo
-
Nampo Kaap vat landbou die lug in
Van hommeltuie wat die eerste keer amptelik die lug sal invaar tot perde, werkhonde, jong uitvinders en ’n blommeskou waar…
-
Innoverende boereplanne in kollig by Nampo Kaap 2026 in Bredasdorp
’n Boer maak ’n plan en met dié slim en innoverende planne kan boere (en ook ander innoveerders) hul staal…
-
Lizz Meiring laat gehoor by Nampo skaterlag
Vir die eerste keer kry toneelspel ook sy plek op die besige Nampo-program hierdie afgelope week net buite Bothaville. Ja,…
-
John Deere beplan oudergewoonte maande lank vir Nampo
John Deere se indrukwekkende teenwoordigheid by Nampo gebeur nie oornag nie. Volgens Hentie Breedt, integrasiebestuurder van John Deere, verg die reuse-uitstalling maande…
-
Susan Coetzer gesels oor ‘koeke en terte’ by Nampo
Wanneer die energieke aktrise en skrywer Susan Coetzer die verhoog tref, voel dit of jy binne-in een van haar gewilde…
-
Bek-en-klouseer: G’n diere betrokke by Nampo wat dalk risiko kan wees
Graan SA en die Nampo-bestuur bevestig dat geen gespletehoefdiere by vanjaar se Nampo-oesdag toegelaat sal word nie. Dié besluit volg…
-
Nampo bring genot vir almal
Wanneer duisende besoekers, groot landboumasjinerie en die reuk van plaasvars bymekaarkom, beteken dit net een ding: Nampo. Die Nasionale Mielieprodusente-organisasie…
-
Nampo: Hiér is die hoogtepunte
Vroue-program die grootste nog Moenie tydens Nampo by die rooi rose-tent verbyloop nie – gaan loer gerus in. Vanjaar se…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






