Munisipaliteite
-
Tesourie slaan vas teen wanbestuur
Die nasionale tesourie het tydelik R13,5 miljard se ekwitatiewe aandeel-oordragte van 69 munisipaliteite landwyd weerhou. Enoch Godongwana, die minister van…
-
Geen skoon oudits vir metros terwyl inwoners meer betaal vir munisipale mislukking
Nie ’n enkele metropolitaanse munisipaliteit het ’n skoon oudit in die 2024/25-boekjaar behaal nie, ten spyte daarvan dat metros 54%…
-
Volbank regters kap Kaapstad oor sy watertariewe
’n Volbank regters in die Wes-Kaapse hooggeregshof het Donderdag beslis dat die Kaapstad-metro se omstrede water-tariefmodel, wat op eiendomswaardes gebaseer…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


