Motorsport
-
Kimi se sprokie duur voort
Die Formule Een-seisoen het die halfpadmerk bereik en elke naweek voel dit asof die kampioenskap ’n nuwe rigting wil inslaan,…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 24 Julie Rugby (SS, 211) Curriebeker-reeks 16:55 Cheetahs t. Sharks o. 20-Vrouerugby 14:50 Suid-Afrika t. VSA Gholf (SS, 213)…
-
Antonelli keer vasberade Leclerc, wen 6de Grand Prix in België
Kimi Antonelli het Sondag die grootste toets van sy merkwaardige 2026-seisoen deurstaan toe hy Ferrari se Charles Leclerc afgeweer het…
-
F1: Kimi kan sy voorsprong in België rek
Die Spa-Francorchamps-baan is, soos Silverstone, ’n baan wat die moderne Formule Een-motors tot die uiterste toets. Met Sondag se Belgiese…
-
Antonelli spring 1ste weg by Belgiese GP, Norris beleef groot terugslag
Die kampioenskapsleier, Kimi Antonelli, het Saterdag ’n meesterklas in nat toestande gelewer deur die vinnigste rondte te ry en sodoende…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 17 Julie Rugby (SS, 211) Curriebeker-reeks 16:55 Pumas t. Sharks 18:55 Stormers t. Griekwas o. 20-Wêreldkampioenskap 15:50 Uitspeelstryd: 15de…
-
F1: Russell puik op Spielberg; nou vir Silverstone
Die Oostenrykse Grand Prix in Spielberg het weer Formule Een se blommeruiker herrangskik. Die spanne wat die toon tans aangee,…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 26 Junie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 20:45 Noorweë t. Frankryk 20:45 Senegal t. Irak (SS, 203) Krieket (SS, 212)…
-
Teleurstellende einde vir Kimi Antonelli ná hy uitval by Spaanse GP: ‘Ek voel leeg’
Kimi Antonelli se droombegin in sy Mercedes-loopbaan het Sondag by die Circuit de Barcelona-Catalunya ’n harde struikelblok beleef het sy…
-
3 dinge wat F1-aanhangers by die Monaco Grand Prix geleer het
Formule Een het nou behoorlik die koms van ’n nuwe super-renjaer én kampioen gevier, toe die Italiaanse tiener Kimi Antonelli…
Brekende Nuus
-
Die minister van landbou, Willie Aucamp, sê meer as 90% van SA se beeskudde is nou teen bek-en-klouseer ingeënt, waarmee die regering sy teiken van 80% voor die einde van 2026 oortref het
-
Nasieskampioenskap: Wonderwerk-Wallis doen Bokke ’n massiewe guns en klop Nieu-Seeland 35-28
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Meer as 50 mense is dood in botsings tussen kriminele bendes en plaaslike burgermagte in die deelstaat Zamfara in noordwes-Nigerië
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








