Moord
-
Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense ‘vrek te skiet’
Die hooggeregshof in Kimberley het Maandag gehoor hoe Laurent Anthony getuig het oor die voorval op 21 Desember 2024 in…
-
Gewapende man in Robertson doodgeskiet
’n Swaarbewapende man wat inwoners van ’n plaas in Robertson glo nege maande lank geterroriseer het, is verlede Maandag in…
-
4 verdagtes nou in aanhouding in die moordsaak van bokslegende Zolani Tete
Daar is nou vier verdagtes in aanhouding in verband met die moord op die Oos-Kaapse kampioenbokser Zolani Tete. Tete (38)…
-
2 in hegtenis geneem vir moord op bokslegende Zolani Tete
Twee persone van belang is in hegtenis geneem in verband met die moord op die bekende bokser Zolani Tete, wat…
-
Nóg 121 ondersoeke kom oor verpleër wat pasiënte vermoor om werklas te verminder
Duitse aanklaers het Maandag gesê hulle ondersoek tientalle verdagte sake wat moontlik verband hou met ’n palliatiewe sorg-verpleër wat reeds…
-
Twee mans die naweek in afsonderlike voorvalle in Worcester vermoor
Die polisie in Worcester het ’n moordsaak aanhangig gemaak nadat ’n 23-jarige man Saterdagaand, 1 Augustus, in Avianpark, Worcester doodgesteek…
-
Aussie in hegtenis ná naakte liggaam in tas gevind is
Die Thailand se polisie het ’n Australiese man in hegtenis geneem nadat die naakte liggaam van ’n 17-jarige meisie in…
-
Skietvoorval buite bekende eMalahleni-kuierplek eis entrepreneur (27)
Skok en ongeloof heers ná die skietdood van ’n plaaslike entrepreneur en digitale inhoudskepper, Ricardo Spies (27). Spies, van eMalahleni…
-
‘Geen samewerking of sameswering om te moor’ voer verdediging aan
Die moontlike moordwapen en gehalte van slotbetooghoofde was op Woensdag 3 Junie ’n onderwerp van bespreking in die hooggeregshof in…
-
2 in Mosambiek gearresteer vir moorde in die Krugerwildtuin
Twee verdagtes is in Mosambiek in hegtenis geneem in verband met die wrede moorde op ’n egpaar van Mosselbaai wat…
Brekende Nuus
-
Huldeblyke het vandag bly instroom ná die dood van Deirdre Barnard-Visser (76), oudste dogter van die wêreldbekende hartpionier dr. Christiaan Barnard en ’n voormalige Springbok-waterskiër, wat Saterdagoggend ná ’n lang stryd teen Parkinson se siekte oorlede is
-
Die tweede jaarlikse AWSISA-water- en sanitasiedialoog vir Afrika en die Globale Suide het vandag afgeskop, waartydens regeringsleiers, beleidmakers en bedryfskenners tot 26 November sal beraadslaag oor klimaatsbestande waterinfrastruktuur en maniere om Suid-Afrika se waterkrisis aan te spreek
-
Brittanje se volgende vegvliegtuig, die Tempest, kan dalk die laaste een wees wat met ’n vlieënier in die kajuit vlieg, aangesien onbemande hommeltuie wat deur KI bygestaan word, die gevaarlikste take in militêre lugvaart sal oorneem, het Sir Harv Smyth, hoof van die Britse lugmag (RAF), gesê
-
’n Vermoedelike hommeltuigaanval in die hawe van Benghazi het ’n ontploffing en brand veroorsaak wat waarskynlik die Russiese vlootkorvet Merkury getref het. Die voorval het ook ’n nabygeleë ammunisiedepot by die vlootbasis beskadig.
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









