Ministers
-
Hierdie is die ministers wat nie vrae beantwoord
Adj.pres. Paul Mashatile se kantoor meen die speaker kan ministers se herhaalde versuim om parlementêre vrae betyds te beantwoord, regstreeks…
Brekende Nuus
-
Die OVK het sy nasionale uitslaebedryfsentrum in Midrand bekendgestel, met die plaaslike regeringsverkiesing wat volgende Woensdag, 4 November, plaasvind
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Die dodetal van ’n weermag-hommeltuigaanval op ’n mark in die Soedanese stad Nyala het tot 102 gestyg, die jongste dodelike aanval op die paramilitêre mag se vesting in die westelike streek Darfoer
-
Krieket: Proteas-speler Marco Jansen vat vir Ravindra Jadeja ná 4 jaar verby om die wêreld se voorste veelsydige krieketspeler in toetswedstryde te raak
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
