Minister van maatskaplike ontwikkeling
-
Pule verklaar stééds nie al haar belange, maar sê dis ’n ‘oorsigfout’
Dina Pule, die nuwe minister van maatskaplike ontwikkeling wat voorheen aan onetiese gedrag skuldig bevind is, het 10 jaar later…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die Italiaanse polisie het ná ’n wenk meer as €3 miljoen (sowat R64 miljoen) kontant ontdek wat binne die mure van ’n beweerde dwelmbaas se huis versteek was, asook Kalasjnikof-aanvalsgewere, ander vuurwapens en 11 Rolex-horlosies wat tydens die klopjag gevind is
-
Houthi-gesteunde media het berig dat Saoedi Arabiese lugaanvalle oor die afgelope 24 uur 10 mense in Jemen se provinsies Taiz en Al-Jawf dood gemaak en nog 14 beseer het
-
’n Padverkeersbeampte van KZN is glo dood nadat die staatsvoertuig waarin hy tydens diens op die N2-snelweg by Park Rynie aan die Suidkus gery het, Dinsdagaand omstreeks 20:00 aan die brand geslaan en in vlamme uitgebars het; die beampte kon nie uit die voertuig ontsnap nie en is op die toneel dood verklaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
