Midrand
-
KYK FOTO’S: LP’s en raadslede kom byeen vir die DA se federale kongres
Die Demokratiese Alliansie se federale kongres vir 2026 is tans in volle gang in Midrand, Gauteng. Die Papier se politieke…
Brekende Nuus
-
’n Padverkeersbeampte van KZN is glo dood nadat die staatsvoertuig waarin hy tydens diens op die N2-snelweg by Park Rynie aan die Suidkus gery het, Dinsdagaand omstreeks 20:00 aan die brand geslaan en in vlamme uitgebars het; die beampte kon nie uit die voertuig ontsnap nie en is op die toneel dood verklaar
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die Britse polisie het gesê 6 betogers is in hegtenis geneem nadat ’n anti-immigrasiebetoging in die suide van Engeland vyandig teenoor polisiebeamptes geraak het, terwyl ’n boot met buitelanders 36 uur lank die Engelse Kanaal vanaf Frankryk oorgesteek het
-
Die Internasionale Strafhof het die voormalige rebellebevelvoerder van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Mahamat Said Abdel Kani (56), op 4 aanklagte van misdade teen die mensdom, insluitend marteling en onregmatige aanhouding, skuldig bevind
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
