Midde-Ooste
-
Viëtnam se petrolpryse skiet oornag die hoogte in
Die prys van petrol in Viëtnam het Vrydag met meer as 20% gestyg nadat die regering ’n skerp oornag-verhoging aangekondig…
-
Só raak die prysstygings jou sak
Februarie se inflasiesyfer het op 3% dalk laer ingekom as verwag, maar ekonome meen die optimisme is van korte duur.…
-
Konflik in die Midde-Ooste: Boere suig aan agterste speen
Die konflik in die Midde-Ooste is slegte nuus vir Suid-Afrika se boere, sê Wandile Sihlobo, landbouekonoom en presidensiële gesant oor…
-
G’n onmiddellike brandstoftekorte, al styg oliepryse wêreldwyd, sê regering
Dit is maklik om die nuus dop te hou en dan paniekbevange te begin tob oor hoe die konflik in…
Brekende Nuus
-
Die aktrise Hayden Panettiere (36), wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in die gewilde televisiereekse Heroes en Nashville, is dood aan ’n mengsel van dwelms wat onder meer fentaniel ingesluit het, het ’n Amerikaanse lykskouer gesê
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



