Mbuyiseli Madlanga
-
Madlanga-kommissie: Dwelmroof en geheime getuies
Hierdie week se sittings vir die Madlanga-kommissie oor staatskaping, is aanvanklik oorheers deur die geheimsinnige “Getuie G”, ’n senior beampte…
Brekende Nuus
-
Beweerde onderwêreldfiguur Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek in die bedrieglike huurkontraksaak is tot 14 Oktober uitgestel
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die Italiaanse polisie het ná ’n wenk meer as €3 miljoen (sowat R64 miljoen) kontant ontdek wat binne die mure van ’n beweerde dwelmbaas se huis versteek was, asook Kalasjnikof-aanvalsgewere, ander vuurwapens en 11 Rolex-horlosies wat tydens die klopjag gevind is
-
Houthi-gesteunde media het berig dat Saoedi Arabiese lugaanvalle oor die afgelope 24 uur 10 mense in Jemen se provinsies Taiz en Al-Jawf dood gemaak en nog 14 beseer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
