Matrikulant van die Jaar

Brekende Nuus

  • Die Houthi’s het beweer hulle het ’n reeks aanvalle op Saoedi-teikens uitgevoer, insluitend die afvuur van ’n ballistiese missiel op die lughawe in Riyadh, terwyl die groep in Jemen om grondgebied veg teen regeringsmagte wat deur die koninkryk ondersteun word

  • ’n Soektog is van stapel gestuur ná ’n dodelike massaskietery in ’n informele nedersetting in Willowvale in die Oos-Kaap, waar 5 jong mans tussen 17 en 22 jaar gisteraand doodgeskiet en ’n 30-jarige man ernstig gewond is toe 3 gewapende mans glo omstreeks 22:00 die deur van ’n tweekamerwoning oopgeskop en op die slagoffers losgebrand het

  • Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry

  • Rusland se gesondheidsagentskap het gesê hulle sien geen ‘epidemiese risiko’s’ ná die berigte dat ’n laboratoriumtegnikus verlede week in Siberië aan die builepes gesterf het nie, terwyl Moskou toenemende oproepe om groter deursigtigheid in die saak in die gesig staar

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos