March and March
-
Private ystervuis ingespan vir 30 Junie-optogte: Heli’s, hommeltuie Dinsdag in die lug
In klaarblyklik ’n nuwe benadering deur die ANC word die ystervuis van Suid-Afrika se private veiligheidsmaatskappye volledig ingespan om die…
-
Oogpunt: Fokus eerste op die grense met immigrantekrisis
Wettige en onwettige immigrante is tans in ’n ongesonde, onveilige situasie vasgevang. Die gesegde “ ’n mens is nie ’n…
-
‘Doer onder’ adviseer hul landsburgers teen SA se verhoogde vlakke van geweld
Dis nie die eerste keer dat die Australiese regering waarsku teen besoeke aan Suid-Afrika nie. Maar ’n nuwe waarskuwing is…
-
‘March and March’ se optog na Parlement verg ferm optrede deur polisie
Die polisie handhaaf ’n sterk teenwoordigheid terwyl lede van die anti-onwettige immigrasiegroep March and March deur Kaapstad se middestad na…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


