Lions-slot

Brekende Nuus

  • Die polisie het tydens ’n multidissiplinêre operasie in die Johannesburgse middestad vandeesweek vervalste goedere ter waarde van meer as R160 miljoen gekonfiskeer nadat soek- en beslagleggingslasbriewe by verskeie winkels in ’n handelsgebou uitgevoer is

  • Kanada se minister van verdediging, David McGuinty, het gesê daar was sterftes en beserings ná ’n ernstige voorval wat ’n groot brand veroorsaak het by ’n militêre basis in die weste van Kanada

  • Europese Kampioenebeker: La Rochelle klop ’n brose maar brawe Lions-span 31-14 in Frankryk

  • Europese Kampioenebeker: Stormers klop Bristol Bears 49-12, al moes hulle weens swak dissipline vir ’n wyle met 13 manne speel

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos