Lewis Hamilton
-
Teleurstellende einde vir Kimi Antonelli ná hy uitval by Spaanse GP: ‘Ek voel leeg’
Kimi Antonelli se droombegin in sy Mercedes-loopbaan het Sondag by die Circuit de Barcelona-Catalunya ’n harde struikelblok beleef het sy…
-
F1: Russell spring vir die 3de keer eerste weg hierdie seisoen, Leclerc val uit in Q3
George Russell van Mercedes sal eerste wegsrping by die Barcelona-Catalunya Grand Prix ná ’n opwindende einde aan Saterdag, 13 Junie,…
-
Gaan Antonelli wéér sy agterligte wys by die Spaanse Grand Prix?
Tot dusver het vanjaar se Formule Een ’n duidelike patroon getoon: Die 19-jarige Kimi Antonelli se verstommende opmars as die…
-
F1: Kimi weer tops, maar krageenheid-probleem ontneem aanhangers van epiese Antonelli-Russell-stryd
Circuit Gilles Villeneuve het Sondagaand (SA tyd) ’n fees van renjaer-aksie vir F1-aanhangers opgedis, net vir ’n wrede meganiese fout…
-
Antonelli (19) skryf F1-geskiedenis met eerste GP-oorwinning in Shanghai
Die 19-jarige Italianer Kimi Antonelli was reeds die jongste renjaer om in eerste posisie weg te spring in F1-geskiedenis, maar…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




