lesersfoto
-
Lesersfoto van die dag: Sonsondergang en sonneblomme by Secunda
Leser Altus Pretorius het hierdie foto’s in die Secunda geneem.
-
Lesersfoto van die dag: Karoo-kiekies
Leser Jan-Hendrik Swiegers het hierdie foto’s in die Karoo geneem.
-
Lesersfoto van die dag: Kom kry vir jou vis in Houtbaai
Leser Cobus Germishuys het hierdie foto ingestuur van ’n rob was ’n stukkie Paasfees-vis in Houtbaai geniet.
-
Lesersfoto van die dag: Stellenbosch se strate
Leser Cobus Germishuys het hierdie blomme in Birdstraat, Stellenbosch, vasgevang.
-
Lesersfoto van die dag: Sonsopkoms in Plettenbergbaai
Willem van der Post, van Featherbrook aan die Wesrand het hierdie sonsopkoms in Plettenbergbaai vasgevang.
-
Lesersfoto uit Mauritius: Die Papier se koms word wyd gevier
Die Afrikaanse liedjieskrywer Francis Grobler hou tans vakansie by Club Med in La Plantation d’Albion, Mauritius. “Ek was so bly…
-
Lesersfoto: Sonsondergang in Limpopo
Alida Potgieter van die Leeupoort-vakansiedorp in Limpopo se Waterberg is een van die eerste lesers wat ’n lesersfoto ingestuur het:…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Israel se Yashar-party sluit sy eerste koalisieooreenkoms in ’n poging om ’n nuwe regering te vorm
-
Proteas-kaptein Aiden Markram ná die toetsreekssege oor Bangladesj: ‘Ja, ek veronderstel [die Wêreldtoetskampioenskap] is die uiteindelike doelwit. Dit voel egter nog baie ver weg. Daar is steeds twee uiters belangrike reekse wat voorlê, een tuis en een weg van die huis af, so ons sal dit stap vir stap hanteer’
-
Die VSA het voorgestelde invoertariewe op 14 ekonomieë, waaronder die Europese Unie en China, bekend gemaak ná ’n ondersoek van etlike maande, wat deel is van president Donald Trump se jongste stap om Washington se handelsverhoudinge te hervorm
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






