Lesersbrief
-
Wenbrief van die week: Die weer se rumba of cha-cha-dansery
Om wêreldklimaat akkuraat te voorspel, is en bly ’n onsekere saak. Nou verklaar internasionale klimaatsmodelle dat die El Niño-verskynsel in…
-
Wenbrief van die week: As spoorweggesin reis ons ook per trein
Ek het Hardus Mynhardt van Mosselbaai se nostalgie-artikel in Dink, “Tjooeee, tjooeeee . . . Die herinnerings stoom voort”, vreeslik…
-
Tjooeee, tjoeeee . . . Die herinnerings stoom voort
Ai, dit was heerlike dae daardie! My pa was ’n spoorwegman en ons het elke jaar met sy vrypas van…
-
Wenbrief van die week: Oom, nie ons hele generasie is só nie
Ai, oom Marius Coertze (lees dié brief onderaan), dit verbaas my eintlik glad nie dat jy al jou inligting oor…
-
Wenbrief van die week: Gen Z nie dom nie, dink net anders
In die eerste uitgawe van Die Papier (06.03) was ’n nuusberig oor ’n studie van Jared Cooney Horvath wat meld…
-
Wenbrief van die week: Korrupsie sal nie só uitgeroei word nie
Korrupsie op alle vlakke, ook in die private sektor, sal nooit uitgeroei word as ’n stert-oor-kop-benadering gevolg word nie. Dit…
Brekende Nuus
-
Pole en Belarus se ministers van buitelandse sake het op die kantlyn van die VN se Algemene Vergadering vergader in die eerste hoëvlak-ontmoeting tussen die buurlande in ’n dekade, met Warskou wat gesê het hy sien potensiaal vir beter betrekkinge tussen die twee lande
-
Oekraïne het Rusland daarvan beskuldig dat hy sy aanvalle op burgerlike vervoerinfrastruktuur verskerp nadat hernude aanvalle op vulstasies, skeepsvervoer en spoorlyne minstens 2 mense doodgemaak het, terwyl owerhede in Kiëf gesê het teikens in die hoofstad en omliggende gebiede is getref
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





