Landbou
-
John Steenhuisen kry slae in hof oor plan vir private inentings teen bek-en-klouseer
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas…
-
Bek-en-klouseer in Wes-Kaap: Meer as 75 000 diere reeds ingeënt
Die provinsiale bek-en-klouseer gesamentlike operasionele sentrum (JOC) het verlede week vergader om die jongste verwikkelinge rondom die siekte in die…
-
Goliat van Gat skrik nie vir koue pampoen
Dit sit nie in elke tweede ou se broek om ’n pampoen van 653 kg te kweek nie. Tog is…
-
Vrystaatse boere ontstoke oor stand van dié kritieke landbouroetes
Hoewel padopknappings verligting gaan bring vir Vrystaatse landbou, is sommige boere ontsteld omdat daar tans net aandag gegee word aan…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



