Kunswerk
-
Kuns: ‘OH YES! Die Willem Boshoff-kunsversameling’
Die uitstalling met die titel OH YES! Die Willem Boshoff-kunsversameling van Strauss & Co bied werke uit die persoonlike versameling…
-
Kapenaar Gregoire Boonzaier – Werke van een eienaarsversameling
Strauss & Co is verheug om die uitstalling aan te bied wat die kunstenaar se indrukwekkende uiteenlopendheid en volgehoue werkverrigting…
-
’n Veilingweek met uitsoekkunswerke: Van Pierneef tot Kentridge
’n Monumentale laat landskap deur J.H. Pierneef, Bosveldlandskap, Naderende Storm, Sabi Sands (1952), voer die lys aan vir Strauss &…
-
Belangrike werke van Gerard Sekoto, Penny Siopis en ander onder die hamer
’n Histories belangrike Gerard Sekoto-skildery van Sophiatown, ’n multikulturele voorstad van Johannesburg wat tydens apartheid gesloop is, word binnekort te…
Brekende Nuus
-
Iranse lugrederye moes sommige internasionale vlugte kanselleer nadat die VSA sanksies teen Iran se lugvaartbedryf verskerp het in ’n nuwe poging om die land se ekonomie te knou
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Protea-snelbouler Kwena Maphaka sal weens ’n besering nie in Suid-Afrika se eendagreeks teen Australië speel nie
-
Die VSA gaan glo 2 militêre basisse in Groenland bou terwyl dit terselfdertyd Denemarke se soewereiniteit oor die eiland herbevestig het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



