Kuns
-
Visuele kunstenaar Diek Grobler se unieke speldeskermkuns te sien by die SA Akademie in Pretoria
Die bekroonde kunstenaar en animeerder Diek Grobler se uitstalling, Agter die Spykergordyn, open op Saterdag 22 Augustus 2026 om 11:00…
-
Joburg Ballet haal elitisme uit dié kunsvorm
Joburg Ballet vier vanjaar sy 25ste verjaardag en dit word oraloor beskou as ’n betekenisvolle mylpaal in die kulturele lewe…
-
Kuns: ‘OH YES! Die Willem Boshoff-kunsversameling’
Die uitstalling met die titel OH YES! Die Willem Boshoff-kunsversameling van Strauss & Co bied werke uit die persoonlike versameling…
-
Leser: Mense sal altyd meer egte musiek maak as KI
Musiek wat deur kunsmatige intelligensie (KI) vervaardig word, het die afgelope maande al hoe gewilder geword, met KI-kunstenaars soos JakkalsVibes…
-
Nuwe Paul ‘Slab’-stuk in Montecasino te sien
Midnight in Parys, ’n nuwe verhoogstuk deur die gerekende skrywer Paul Slabolepszy, begin op 12 Junie in die Studio-teater in…
-
Akademie vereer Walter Oltmann met erepenning
Walter Oltmann het die allure van ’n monnik wat stil sy gang gaan. ’n Stilte wat eweneens gestalte kry in…
-
Belangrike werke van Gerard Sekoto, Penny Siopis en ander onder die hamer
’n Histories belangrike Gerard Sekoto-skildery van Sophiatown, ’n multikulturele voorstad van Johannesburg wat tydens apartheid gesloop is, word binnekort te…
-
Franse gee erkenning aan verbluffende Diane Victor
Toe die Académie des Beaux Arts, die Franse akademie vir die visuele kunste wat sedert 1816 bestaan, verlede jaar die…
-
Deur generasies versamel
’n Sonderlinge private versameling van antieke items, wat oor die 18de en 19de eeue van Kaapse kultuur strek, word later…
Brekende Nuus
-
ActionSA-leier Herman Mashaba sê enige koalisieooreenkoms waarby sy party betrokke is, moet Nasiphi Moya as burgemeester van Tshwane behou nadat ActionSA in die plaaslike verkiesing 48 van die stadsraad se 214 setels verower het en hom in ’n sleutelposisie vir koalisie-onderhandelinge geplaas het
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die omstrede akteur Russell Brand sal vandag hoor hoe lank hy tronk toe gestuur word nadat hy aan verkragting en seksuele aanrandings skuldig bevind is
-
Nqabayomzi Kwankwa, adjunkleier van die UDM, sê sy party het kritici verkeerd bewys nadat dit rekordwinste in verskeie munisipaliteite in die Oos-Kaap behaal het, met die UDM kan ’n koningmaker word in talle munisipaliteite in die provinsie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








