Koeweit

Brekende Nuus

  • ’n Padverkeersbeampte van KZN is glo dood nadat die staatsvoertuig waarin hy tydens diens op die N2-snelweg by Park Rynie aan die Suidkus gery het, Dinsdagaand omstreeks 20:00 aan die brand geslaan en in vlamme uitgebars het; die beampte kon nie uit die voertuig ontsnap nie en is op die toneel dood verklaar

  • Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry

  • Die Britse polisie het gesê 6 betogers is in hegtenis geneem nadat ’n anti-immigrasiebetoging in die suide van Engeland vyandig teenoor polisiebeamptes geraak het, terwyl ’n boot met buitelanders 36 uur lank die Engelse Kanaal vanaf Frankryk oorgesteek het

  • Die Internasionale Strafhof het die voormalige rebellebevelvoerder van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Mahamat Said Abdel Kani (56), op 4 aanklagte van misdade teen die mensdom, insluitend marteling en onregmatige aanhouding, skuldig bevind

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos