Kimi Antonelli
-
F1: Kimi weer tops, maar krageenheid-probleem ontneem aanhangers van epiese Antonelli-Russell-stryd
Circuit Gilles Villeneuve het Sondagaand (SA tyd) ’n fees van renjaer-aksie vir F1-aanhangers opgedis, net vir ’n wrede meganiese fout…
-
F1: Russell ruk paalposisie uit Antonelli se hande in Kanada
George Russell het Saterdag ’n groot sielkundige oorwinning oor sy kampioenskap-voorloper en spanmaat Kimi Antonelli behaal deur paalposisie vir Sondag…
-
F1-supersensasie Kimi Antonelli maak wéér geskiedenis met Miami-GP-wen
Tiener Kimi Antonelli het sy voorsprong in die F1-seisoen vergroot met ’n historiese oorwinning vir Mercedes by die Miami-GP Sondagaand…
-
F1: Antonelli sal 1ste wegspring in Miami, maar wegspringtyd vroeër weens reënstorms
Die F1-voorloper vir hierdie seisoen, Mercedes se Kimi Antonelli, het Saterdag seker gemaak dat hy eerste in die Miami Grand…
-
Antonelli (19) skryf F1-geskiedenis met eerste GP-oorwinning in Shanghai
Die 19-jarige Italianer Kimi Antonelli was reeds die jongste renjaer om in eerste posisie weg te spring in F1-geskiedenis, maar…
-
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen
Mercedes-spanmaats George Russell en Kimi Antonelli oorheers 1ste GP van die seisoen Daar was baie vrae rondom vanjaar se F1-seisoen,…
Brekende Nuus
-
Die minister van landbou, Willie Aucamp, sê meer as 90% van SA se beeskudde is nou teen bek-en-klouseer ingeënt, waarmee die regering sy teiken van 80% voor die einde van 2026 oortref het
-
Nasieskampioenskap: Wonderwerk-Wallis doen Bokke ’n massiewe guns en klop Nieu-Seeland 35-28
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Meer as 50 mense is dood in botsings tussen kriminele bendes en plaaslike burgermagte in die deelstaat Zamfara in noordwes-Nigerië
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





