Kevin Foote
-
Junior Bokke behoedsaam vir geharde Wallis in beslissende Groep A-kragmeting: ‘Wallis gee nooit op nie’
Die Junior Springbokke speel Dinsdag hul laaste Groep A-wedstryd by die o. 20-Wêreldkampioenskap teen Wallis, met die afskop wat om…
-
Junior Bokke nou herlaai vir fisieke uitdaging teen Georgië
Junior Springbok-afrigter, Kevin Foote, het grootskaalse veranderinge aan sy span gemaak vir Donderdag se tweede wedstryd van die o. 20-Wêreldkampioenskap…
-
Junior Bokke sal met ’n sterbelaaide span hul o. 20-titel eerste teen Uruguay verdedig
Ervare stut Rambo Kubheka sal die Junior Springbokke aanvoer wanneer hulle teen Uruguay in hul openingswedstryd van Groep A van…
-
KYK: Junior Bokke meet kragte met Georgië in Stellies
Eers het hulle Chili 97-0 pak slae gegee. Toe was dit Woensdag Fidji se beurt om 82-25 teen dié span…
-
Junior Bokke wys hul volwassenheid, sê Foote ná afranseling van Chili
Kevin Foote, afrigter van die Junior Springbokke, het sy span se volwassenheid, diepte en vermoë om by die wedstrydplan te…
Brekende Nuus
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
-
Die aktrise Hayden Panettiere (36), wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in die gewilde televisiereekse Heroes en Nashville, is dood aan ’n mengsel van dwelms wat onder meer fentaniel ingesluit het, het ’n Amerikaanse lykskouer gesê
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




